Get BookKlawerjas (Afrikaans Edition)

Download Ebook Klawerjas (Afrikaans Edition)



Download Ebook Klawerjas (Afrikaans Edition)

Download Ebook Klawerjas (Afrikaans Edition)

You can download in the form of an ebook: pdf, kindle ebook, ms word here and more softfile type. Download Ebook Klawerjas (Afrikaans Edition), this is a great books that I think are not only fun to read but also very educational.
Book Details :
Published on: 2013-09-20
Released on: 2013-09-20
Original language:
Download Ebook Klawerjas (Afrikaans Edition)

Ná veertig jaar is daar weer ’n Afrikaanse digbundel deur Adam Small. Ná Oos Wes Tuis Bes Distrik Ses (1973) het hy demonstratief net in Engels begin dig, en ná sy drama Krismis van Map Jacobs (1983) het sy skrywerstem stil geword. Daar was altyd die vermoede dat hierdie stilte grootliks toegeskryf kon word aan die verwerping wat hy aan die hand van taalgenote ervaar het. Verlede jaar is die Hertzogprys uiteindelik aan hom toegeken, en vanjaar verskyn nie net hierdie digbundel nie, maar ook sy Afrikaanse drama Goree, wat in 1978 in Engels geskryf is.Small gee in die titelgedig van die bundel te kenne dat Klawerjas ’n uitvloeisel is van ’n bestaanswyse, ’n uiting gee aan die gewaarwording dat hy te midde van soveel armoede en verknegting een van diegene is wat darem nog woorde het “wat aftas teen die mure van ons donker kamers van bestaan, al soekend na die deure, openinge na die lig”. Hy voeg sy stem by Van Wyk Louw en verklaar dat hy te midde van onreg nie juis anders kan nie as om te skryf, te praat en te probeer oorreed.Hy dig in die bundel: “Daar’s die van ons wie nie sonder / poësie kan leef nie. Niemand hoort sonder die ervaring van die ritmiese / golwing en osmose van die fyn-gekose / sin en woord.” Maar wat hy vir homself toe-eien gun hy ook ander. Sy poësie is dan juis ook gedigte vir ander, vir gewone mense. Hy skryf: “Daarom is dit vir ’n digter nodig / om telkemale ’n vers publiek / die lig te laat sien, poësie toeganklik / te maak, en mense so te dien - soos / hierdie gedig-vol-dankbaarheid . . .”Hoewel hy in hierdie bundel in gesprek tree met mededigters, skrywers, filosowe en ander kunstenaars, skryf hy vanuit die oortuiging dat sy gedigte bestem is “vir gewoon-intelligente mense” en dat dit “hoegenaamd nie 'n vertoon van geleerdheid en obskure hoogdrawendheid moet wees nie”.Klawerjas bevat gedigte wat spreek van deurleefde ervaring, diepe oortuiging en ’n opregte meegevoel met die lot van die veronregtes. Dit is praatverse wat getuig van ’n fyn oor vir die musikaliteit van die alledaagse, die melodie wat spontaan en ongekunsteld opklink as jy die doodgewone in verwondering gade slaan. 2talk.co.za NPO Name Primary Address1 Primary Address2 Contact Person Tel Objective Description Cape Mental Health Observatory Western Cape 18 Ivy Street Ingrid Daniels
Free PDF BookThe Gloom Looms A Box of Unfortunate Events Books 10-12 (The Slippery Slope; The Grim Grotto; The Penultimate Peril)

0 Response to "Get BookKlawerjas (Afrikaans Edition)"

Post a Comment